title
stringlengths
0
200
maintext
stringlengths
0
24.9k
url
stringlengths
21
190
date_publish
stringlengths
0
19
Jong ma verloor been
Allison August (32) GEORGE NUUS - Een van die drie persone wat onlangs voor die Rush-nagklub in Pacaltsdorp deur 'n motor getref is, se linkerbeen moes bo die knie geamputeer word nadat dit vergruis is. Allison August (32), wat van die Paarl vir die naweek in George gekuier het, het ernstige beserings aan albei haar be...
http://www.georgeherald.com/news/News/General/174278/Jong-ma-verloor-been
2016-10-12 16:00:00
Kommer oor misdaad in Blanco
Ralf en Ina Kolberg saam met 'n beampte van George-polisie kort na die voorval verlede Vrydag. Foto: Michelle Pienaar GEORGE NUUS - 'n Toename in huisbrake in die Blanco-gebied word ondervind. Sò sê kol. Michael Taylor hoof van die sigbare polisie-eenheid in George. Inwoners van Blanco het op Facebook te velde getrek n...
http://www.georgeherald.com/news/News/General/175173/Kommer-oor-misdaad-in-Blanco
2016-10-26 17:00:00
Ouetehuis vra ondersteuning
Ike Williams (links), nuwe bestuurder van die Rosemoor-tehuis vir bejaardes, en Charl Collins, Groenkloof George se versorgingsbestuurder by een van die beddens wat Groenkloof aan die tehuis geskenk het. Sabina Olkers is die dame in die bed en in die agtergrond is Jean Pockpass (links) en Canthia Smit. Foto: Alida de B...
http://www.georgeherald.com/news/News/General/173969/Ouetehuis-vra-ondersteuning
2016-10-10 11:00:00
Wil jy 'n gedeelte van jou plaas verkoop? - kry eers toestemming
EIENDOM NUUS - Jy wil 'n gedeelte van jou plaas verkoop, maar wat sê die wet? Kry eers toestemming voor jy jou kuikens tel. Jou vraag is? "Met die voortslepende droogte kan ek nie meer bekostig om al my plaasbedrywighede te bestuur nie, en sal ek graag 'n gedeelte van my plaas wil verkoop. Soos ek dit egter verstaan, m...
http://www.georgeherald.com/news/News/Southern-Cape-Property/175222/Wil-jy-n-gedeelte-van-jou-plaas-verkoop--kry-eers-toestemming
2016-10-27 17:00:00
Raadslede se bakleiery nou by polisie
Raadslid Gert Niehaus (middel) poseer tussen twee mede DA-raadslede vir die foto. "Hier is my body guards," het hy op 'n ligte noot aan Jean Saffers (links) en Sean Snyman (regs) gesê. Foto's: Michelle Pienaar GEORGE NUUS & VIDEO - Twee DA-raadslede se stryery oor parkering is vandeesweek tydens 'n spesiale raadsvergad...
http://www.georgeherald.com/news/News/General/175009/Raadslede-se-bakleiery-nou-by-polisie
2016-10-25 12:00:00
Duisende studente wat studiegeld betaal het, klasse bygewoon het en niks afgebreek of aan die brand gesteek het nie gaan waarskynlik nie aan die einde van die jaar kan eksamen skryf nie. Die toekoms van die huidige akademiese jaar by verskeie universiteite is op die oomblik maar bra somber. As daar iewers in die land i...
http://www.georgeherald.com/viewblog/1650/Fooie-staan-wyl-die-gemeenskap-val
Kommer oor dorp se bome
Die voëlent in 'n boom in Camphersdriftweg lyk soos groot voëlneste. Volgens Priscilla Bugoyne, is hierdie boom gesond. Hy bot laat weens die koue weerstoestande. Foto: Alida de Beer GEORGE NUUS - Voëlent kan die voortbestaan van George se bome bedreig. Só sê Tinus Nortjé, 'n inwoner wat sy kommer met die George Herald...
http://www.georgeherald.com/news/News/General/174271/Kommer-oor-dorp-se-bome
2016-10-12 16:00:00
Bullrun pret bring die trofee na die Wes-Kaap
Die Dusty Sprockets. NASIONALE NUUS - Tydskrifte, koerante en aanlyn berigte het die afgelope week gegons oor die 2016 WegRy Bullrun stofpad rally en pan fun, wat 6-8 Oktober in Vosburg (Noord-Kaap) plaasgevind het. Die Herald het ‘n eksklusiewe onderhoud met die wenners en naaswenners gehad en bietjie dieper gaan delf...
http://www.georgeherald.com/news/Sport/Other/174557/Bullrun-pret-bring-die-trofee-na-die-WesKaap
2016-10-18 12:00:00
Verligting vir verarmde skuldenaars
Generiese foto. GEORGE NUUS - 'n Beslissing van die konstitusionele hof in September oor besoldigingsbeslagleggingsbevele gaan 'n belangrike impak hê op die lot van veral weerlose, verarmde skuldenaars. Dit is volgens Mathilda Rosslee, koördineerder vir 'n finansiële geletterdheidsprojek van die Universiteit Stellenbos...
http://www.georgeherald.com/news/News/General/173670/Verligting-vir-verarmde-skuldenaars
2016-10-05 10:00:00
Items nodig vir veiling vir kankerlyer
Anja van Niekerk GEORGE NUUS - Skenkings van goedere wat opgeveil kan word word benodig om die plaaslike kankerlyer Anja van Niekerk, te help om haar mediese onkoste te dek. Van Niekerk moet dringend 'n beenmurgoorplanting kry en 'n oorsese skenker is gevind. Die koste vir slegs die beenmurg beloop meer as R300 000. Va...
http://www.georgeherald.com/news/News/General/174082/Items-nodig-vir-veiling-vir-kankerlyer
2016-10-11 11:00:00
Glenwyne Vaaltyn skitter vir Evergreens
Die Evergreens-flank Buran Parks (links) en Clint Miller (linkervleuel) was twee van hul span se groot uitblinkers Saterdagmiddag in Windhoek. GEORGE NUUS - RSK Evergreens het rede om breëbors rond te loop nadat hul Saterdagmiddag vir FNB Wanderers in Windhoek met 35-27 geklop het. Evergreens het 4 pragdrieë gedruk en ...
http://www.georgeherald.com/news/Sport/Rugby/174332/Glenwyne-Vaaltyn-skitter-vir-Evergreens
2016-10-13 10:00:00
Partye steek stok in DA-begrotingswiele
Dié raadslede was nie lus vir die DA se planne nie: Gert van Niekerk (VF Plus), Johann du Toit (ACDP), Virgill Gericke en Pat Buys (PBI) en Piet van der Hoven (ANC). Foto's: Michelle Pienaar GEORGE NUUS - Werksverpligtinge en die dood is van die redes waarom te min George DA-raadslede Maandag beskikbaar was om 'n belan...
http://www.georgeherald.com/news/News/Politics/175166/Partye-steek-stok-in-DAbegrotingswiele
2016-10-27 09:00:00
"Sy beskou ons nie as atlete nie; sy beskou ons as haar kinders...," het Wayde van Niekerk gesê. Dit was 'n groot oomblik vir Suid-Afrika toe Wayde die 400m goue medalje op die Olimpiese Spele gewen het. Maar nog groter was die verbasing toe die media openbaar maak dat die persoon agter Wayde se sukses 'n 74-jarige, ti...
http://www.georgeherald.com/viewblog/1654/Probeer-om-die-tannie-Ans-in-ander-se-lewens-te-wees
9de Bush Lapa Musiekfees lok weer grotes
KD Fourie (links), eienaar van Herold's Bay Resort en stigter van die Bush Lapa Musiekfees, en Servaas de Kock, Group Editors se bemarkingshoof, met die mooi uitsig van Down to Earth Venue & Restaurant in die agtergrond. Foto: Alida de Beer SUID-KAAP NUUS - Die jaarlikse Bush Lapa Musiekfees lok komende Desember vir di...
http://www.georgeherald.com/news/Arts--Entertainment/Entertainment/175161/9de-Bush-Lapa-Musiekfees-lok-weer-grotes
2016-10-26 15:00:00
Hoe gemaak as jy die Nobelprys wen? Jy swyg. Veral as jy Bob Dylan is. Sedert dit verlede week bekend gemaak is dat die ikoniese sanger, liedjieskrywer en kunstenaar wat as een van die mees invloedryke musikante ooit beskou word, die Nobelprys vir letterkunde ingepalm het, het hy die nuus sonder 'n woord begroet. Die S...
http://www.georgeherald.com/viewblog/1653/En-die-wenner-is
Malherbe en Datsun skitter in tydren
In aksie tydens die Toyota Handelaarstydren. SUID-KAAP NUUS - Ettiene en Mauritz Malherbe, George se bekende tydrenspan, met hul ewe bekende Silverton Radiators 1974 Datsun 160 U SSS Koepee het geskitter in die onlangse Toyota Handelaarstydren in Kaapstad. Maar dit was nie net alles maanskyn en rose nie. Korrespondent ...
http://www.georgeherald.com/news/News/Southern-Cape-Motoring/174308/Malherbe-en-Datsun-skitter-in-tydren
2016-10-14 13:00:00
Prince Albert Leesfees begin Vrydag
Avonturier-skrywer C Johan Bakkes se gesprek oor sy nuutste boek, Openbaring, is iets om nie mis te loop nie. SUID-KAAP NUUS - Dís Prince Albert Leesfees 2016 se vol program begin Vrydag met twee rymkletsers (Yoma en Die Hooflig), twee jeugskrywers (Anzil Kulsen en Suzanne Ongansie) en een akteur (Daniel Richards) wat ...
http://www.georgeherald.com/news/Arts--Entertainment/Entertainment/175451/Prince-Albert-Leesfees-begin-Vrydag
2016-10-31 14:00:00
Een van die eerste dinge wat Jesus na sy opstanding gedoen het, was om die dissipels wat Hom so erg in die steek gelaat het, op te soek. "Gedurende die vroeë aand, op daardie eerste dag van die week, terwyl die deure uit vrees vir die Jode gesluit was, het Jesus se dissipels bymekaargekom. Jesus het tussen hulle gaan s...
http://www.georgeherald.com/viewblog/1660/Hy-se-dieselfde-vir-jou
13-jarige wen weer SA staptitel kaalvoet
Die 13-jarige Durando Aweries, gooi sy arms triomfantlik in die lug nadat hy sy SA 3 km-staptitel in Kaapstad gewen het. Dis die tweede agtereenvolgende jaar wat Durando dié titel wen. Kaalvoet. GEORGE NUUS - Sy tydgenote het die 3 km-stapnommer by die interprovinsiale padstapkampioen-skappe by Youngsfield in Kaapstad ...
http://www.georgeherald.com/news/News/General/174279/13jarige-wen-weer-SA-staptitel-kaalvoet
2016-10-12 17:00:00
Partye woel vir tussenverkiesings
Hoofverkiesingsbeampte van die OVK in die Wes-Kaap Courtenay Sampson. GEORGE NUUS - Die munisipale tussenverkiesing vir twee wyke in die George-gebied sal na verwagting in Januarie volgende jaar plaasvind. Politieke partye is reeds aan die woel vir 'n kans om wyke 11 en 25 te verower. Beide wyke het vakant geraak nadat...
http://www.georgeherald.com/news/News/Politics/174877/Partye-woel-vir-tussenverkiesings
2016-10-21 12:00:00
Skoene vir kaalvoetstapper van Borcherds
Dubbele stapkampioen Durando Aweries (13) met sy helder oranje tekkies van die sportikoon Elana Meyer. Foto: Roger Sedres/ImageSA GEORGE NUUSFLITS & VIDEO - 'n Dertienjarige kaalvoetkampioen van Borcherds met twee nasionale staptitels agter sy naam, oefen deesdae met helder oranje tekkies wat deur die beroemde Suid-Afr...
http://www.georgeherald.com/news/News/General/174620/Skoene-vir-kaalvoetstapper-van-Borcherds
2016-10-19 08:00:00
Wil jy ‘n bietjie feestydvoggies die land inbring? Hier is wat jy oor invoere moet weet
Die Departement van Landbou wil dit onder internasionale reisigers wat SA kom besoek gedurende die feesseisoen of terugkeer na SA na die vakansie, se aandag bring om te voldoen aan die vereistes van die land se invoere. Die nakoming hiervan sal ons land help in die voorkoming en vermindering van die potensiële risiko v...
http://www.proagri.co.za/wil-jy-n-bietjie-feestydvoggies-die-land-inbring-hier-wat-jy-oor-invoere-moet-weet/
2016-11-16 13:48:31
British American Tobacco rook steeds die pyp in SA ekonomie
‘n Studie deur die onafhanklike ontleders, Quantec Navorsing, het die beduidende ekonomiese bydrae wat BAT(British American Tobacco) SA tot die nasionale ekonomie uitmaak uitgelig. Dit demonstreer die skaal van die maatskappy se regstreekse impak asook die van die wyer waardeketting. Volgens Quantec Navorsing, is BAT S...
http://www.proagri.co.za/british-american-tobacco-rook-steeds-die-pyp-sa-ekonomie/
2016-11-16 08:13:29
Engen stel PETRONAS-smeermiddels bekend
Die bekende petroleummaatskappy, Engen, het sy smeermiddelreeks uitgebrei en sal nou ook PETRONAS-smeermiddels versprei. Saam met die bekendstelling van PETRONAS het Engen ook aangekondig dat sy smeermiddelverspreidingstelsel voortaan bekend sal staan as Engen Oliesentrum. Engen Oliesentrum bestaan uit ‘n nasionale net...
http://www.proagri.co.za/engen-stel-petronas-smeermiddels-bekend/
2016-11-30 09:53:25
Eersteklas werktuie: Agri Shalom dien die boer al beter
Vir sterk, stewige, betroubare plaastoerusting hoef die kieskeurige boer nie verder as Agri Shalom te soek nie. Dit is ook geen wonder nie, want die boer se behoeftes is die uitgangspunt van elke Agri Shalom-produk: “Ons ontwerpe is op die praktiese terugvoer wat uit boerderygemeenskappe in ons kliëntebasis kom, geskoe...
http://www.proagri.co.za/eersteklas-werktuie-agri-shalom-dien-die-boer-al-beter/
2016-11-10 11:27:23
Like Father Like Son-wynreeks bekend gestel
Bon Courage Wynlandgoed, geleë in die Robertsonwynvallei, het die nuwe verpakking van hulle gewilde Like Father Like Son-wynreeks bekend gestel. Die nuwe ontwerp beeld die parallelle silhoeëtprofiel van ‘n pa en seun uit. Dít simboliseer die hegte skouer aan skouer-band wat al oor drie geslagte tussen die Bruwers van B...
http://www.proagri.co.za/like-father-like-son-wynreeks-bekend-gestel/
2016-11-23 11:47:00
Dom Boer se lag vir die dag:
Diekant of daaikant – reg is reg Hennie: “Ek het gister ‘n klompie goed hier in jou winkel gekoop en toe ek by die huis kom, sien ek jy het ‘n fout van R200 in die berekening gemaak…” Heinie: “Jammer vir jou. Jy moes gister gepraat het. Ons kan nie foute die volgende dag regstel nie.” Hennie: “Jammer vir jou ook – dan ...
http://www.proagri.co.za/dom-boer-se-lag-vir-die-dag-242/
2016-11-24 08:12:03
Agri SA sê NEE vir grondbesettings
“Daar was onlangs heelwat politieke retoriek oor grondbesettings wat ons voel baie onverantwoordelik is”, sê Johannes Moller, president van Agri SA. Hy sê dit is noodsaaklik dat die impak van die uitsprake en die uitwerking daarvan op voedselsekerheid en die algehele stabiliteit van die sektor verstaan word. Die stelli...
http://www.proagri.co.za/agri-sa-se-nee-vir-grondbesettings/
2016-11-16 14:49:18
Dom Boer se lag vir die dag:
Hulle sê… Hennie en Heinie ry met die trein Kaap toe. Toe hulle vir middagete aansit, vra Heinie die kelner: “Is ons nou al in die Karoo?” Kelner: “Ja, ons het reeds die Oranjerivier oorgesteek en ons is al diep in die Karoo.” Heinie: “Jippie! Dan wil ek skaaptjops bestel. Hulle sê in die Karoo smaak die skape lekkerde...
http://www.proagri.co.za/dom-boer-se-lag-vir-die-dag-245/
2016-11-30 12:58:21
Verskansingstrategie vir onsekere tye
Gesonde sake- en risikobestuursbeginsels vereis dat boere deeglik oorweeg en beplan hoe om die onseker omgewing waarin boerdery bedryf word, aan te spreek. Dit is deel van die TLU SA se strategie om seker te maak dat lede en ander boere toegerus is om die regte besluite te neem. Verskeie inisiatiewe en moontlikhede bes...
http://www.proagri.co.za/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye/
2016-11-10 09:17:28
Chalmar Beef stel nuwe lamsvleisproduk bekend
Chalmar Beef, bekende vleishandelsmerk wat fokus op gehalte vleis, het so pas in hulle 47 ste herdenkingsjaar ‘n nuwe produk, Chalmar Lam, bekendgestel. Hulle het ook aangekondig dat hulle nuwe voerkrale vir lammers bou en hulle het aanbouiings by hulle beesverwerkingsaanleg gedoen. “Soos met ons beeste is die hele ska...
http://www.proagri.co.za/chalmar-beef-stel-nuwe-lamsvleisproduk-bekend/
2016-11-02 14:30:18
Weeg en wen vir die toekoms
“Ek doen dit vir my kinders,” sê Armand de Villiers van Fochville. Hy is een van die kategoriewenners van DuPont Pioneer se Weeg en Wen™-oesopbrengskompetisie. Hy sê deelname aan so ’n wedstryd stel hom in staat om skouers te skuur met suksesvolle boere wat bereid is om goeie, ware inligting te deel sodat hy meer volho...
http://www.proagri.co.za/weeg-en-wen-vir-die-toekoms/
2016-11-10 11:01:52
Dom Boer se lag vir die dag:
Ware diplomaat Voordat die gesin vertrek om by die see te gaan vakansie hou, waarsku die kwaai pa al die kinders: “Ons gaan baie ver ry en eers na donker by die see aankom. Moenie my elke nou en dan vra of ons al daar is nie.” Nadat hulle ‘n paar minute gery het, vra klein Dawietjie: “Is dit al donker?”
http://www.proagri.co.za/dom-boer-se-lag-vir-die-dag-234/
2016-11-15 16:09:28
TOYOTA lewer nog ‘n skittervertoning
Toyota het nou ’n bykans onoorkombare voorsprong van meer as 24 558 verkope teenoor sy naaste teenstander op sy pad om sy markleierskap in Suid-Afrika die 37 ste keer te bekragtig. Toyota was ondanks ’n algehele markdaling van 10,1% teenoor voertuigverkope in Oktober verlede jaar die enigste vervaardiger wat weer eens ...
http://www.proagri.co.za/toyota-lewer-nog-n-skittervertoning/
2016-11-04 08:35:55
TLU SA Noord ook bekommerd oor die voorgestelde minimumloon
TLU SA Noord het sy stem by ander rolspelers in die landboubedryf, wat bekommerd is oor die nuwe voorgestelde minimumloon, gevoeg. Die voorgestelde nasionale minimumloon is R20 per uur en R3 500 per maand. Volgens TLU SA is dit nog net ’n voorstel, maar as dit in werking tree hou dit baie probleme vir landbouwerkers in...
http://www.proagri.co.za/tlu-sa-noord-ook-bekommerd-oor-die-voorgestelde-minimumloon/
2016-11-22 13:26:33
Dom Boer se lag vir die dag:
Is almal nou tevrede? Nols van der Merwe en sy uitgebreide gesin koop ‘n plasie en gaan boer. Een van sy vriende besoek hom en hy en Nols loop op die plasie rond. Nols vertel: “Ons het almal saam besluit om met ‘n beesboerdery te begin. Omdat dit oorspronklik my plan was, het ek voorgestel die boerdery moet na my genoe...
http://www.proagri.co.za/dom-boer-se-lag-vir-die-dag-243/
2016-11-25 09:51:11
Oktober 2016 se trekker- en stroperverkope
Volgens verwagtinge sal algehele trekkerverkope laer wees as verkope verlede jaar, dalk teen tussen 15 en 20% laer, of anders gestel, verkope van tussen 5 250 en 5 600 eenhede. Trekkerverkope van 567 eenhede in Oktober is aansienlik (16%) laer as die 678 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Vir die jaar tot dusver i...
http://www.proagri.co.za/oktober-2016-se-trekker-en-stroperverkope/
2016-11-16 12:05:14
Swaar reën oor die noordelike dele van die Vrystaat
Talle boere in die noordelike dele van die Vrystaat is vandag besig met skade-opnames na swaar reën en hael oor die naweek sporadies voorgekom het. Reënmetings in die Parys-distrik het tussen 30 mm en 200 mm binne vier ure op Vrydagmiddag, 11 November 2016, gewissel. Kobus Dannhauser, voorsitter van die Parys Boerevere...
http://www.proagri.co.za/swaar-reen-oor-die-noordelike-dele-van-die-vrystaat/
2016-11-15 08:01:00
Plaasmoorde: Voorlegging aan die VN
TLU SA gaan weer hierdie week die probleem van plaasmoorde onder die internasionale gemeenskap se aandag bring. Die VN se menseregtekommissie se forum vir Minderheidsaangeleenthede hou hierdie week weer sy tweedaagse jaarlikse bespreking oor minderheidsake en die tema handel oor minderhede in situasies van humanitêre k...
http://www.proagri.co.za/plaasmoorde-voorlegging-aan-die-vn/
2016-11-28 13:09:27
John Deere se Tegnikus van die Jaar los graag taai probleme op
Boere in Suid-Afrika is gesteld op goeie naverkopediens. Dit is ’n les wat John Deere al in 1878 geleer het toe die eerste John Deere-toerusting per ongeluk in die Kaap geland het. ’n Skip met ’n vrag John Deere’s wat vir Indië bestem was, het naby Hermanus gestrand. In daardie dae kon enigeen vat wat hy van ’n gestran...
http://www.proagri.co.za/john-deere-se-tegnikus-van-die-jaar-los-graag-taai-probleme-op/
2016-11-10 10:29:09
McDonalds SA sal 100% hok-vrye eiers gebruik
McDonalds Suid-Afrika het aangekondig dat hulle planne het om oor te skakel na 100% hok-vrye eiers in hulle voorsienningsketting teen 2025. Dit sal duisende henne spaar om in beknopte batteryhokke te sit. Humane Society International, een van die wêreld se grootste dierebeskermingsorganisasies, werk saam met McDonald’s...
http://www.proagri.co.za/mcdonalds-sa-sal-100-hok-vrye-eiers-gebruik/
2016-11-23 12:15:43
Ford bereik rekord markaandeel
Ford Motormaatskappy van Suidelike Afrika het ‘n baie goeie verkoopsmaand in Oktober 2016 gehad. Dis nie net die bereiking van die hoogste markaandeel ooit in Suid-Afrika nie, maar ook beduidende winste in die jaar-tot-datum aandeel en algehele verkoopsvolumes. Ford het sy beste markaandeel ooit van 16,4% in Oktober ge...
http://www.proagri.co.za/ford-bereik-rekord-markaandeel/
2016-11-03 10:07:19
Dom Boer se lag vir die dag:
Die ingewikkelde weë van die liefde Mooi jong nooi aan vriendin: “Dawie het my toe gisteraand gevra om met hom te trou. Hy het my die son, maan en sterre belowe… maar hy was ‘n bietjie ontwykend toe dit by die moontlikheid van ‘n skottelgoedwasmasjien gekom het.
http://www.proagri.co.za/dom-boer-se-lag-vir-die-dag-226/
2016-11-03 13:35:19
Dom Boer se lag vir die dag:
Foutiewe bedrading Libbie Dioot se deurklokkie werk nie en sy bel Madiba’s Shock Shock BEE Electrical Shop. Hulle belowe om hulle beste elektrisiën dieselfde oggend nog te stuur om die deurklokkie te herstel, maar niemand daag op nie. Die volgende dag bel sy weer om te verneem hoekom niemand die deurklokkie kom regmaak...
http://www.proagri.co.za/dom-boer-se-lag-vir-die-dag-233/
2016-11-14 08:34:59
Veediewe brand los op boere en die Polisie
Die veediewe wat vroeg Woensdagoggend 16 November op twee boere asook op Polisiebeamptes in die omgewing van Bothasberg naby Kestell in die Oos-Vrystaat losgebrand het, word steeds gesoek. Die een boer het Dinsdagaand ligte in die veld opgemerk terwyl hy na sy vee omgesien het, wat deur ’n jakkals geteister word. Volge...
http://www.proagri.co.za/veediewe-brand-los-op-boere-en-die-polisie/
2016-11-17 09:57:31
Dankbaar vir goeie reën
Daar is groot dankbaarheid vir die redelik goeie en wydverspreide reën wat oor groot dele van ons land geval het, aldus Louis Meintjes die president van TLU SA. Louis het daarop gewys dat die ingrepe van die droogte in alle boerderyvertakkinge van so ‘n omvang was en steeds is dat daar nog nie sprake van herstel is nie...
http://www.proagri.co.za/dankbaar-vir-goeie-reen/
2016-11-29 13:36:08
Stoere Kubota werk steeds fluks na 5 500 uur
Pure, onverdunde boerderybloed is wat in die are van Jens Teggethof, pekanneutboer van Hartswater, vloei. Hy is lief vir die buitelug, vir trekkers, vir boerdery, vir die lewe oor die algemeen en veral vir sy vloot flukse Kubota-staatmakers. “Kubota-trekkers se betroubaarheid en hulle krag-tot-gewigverhouding maak hull...
http://www.proagri.co.za/stoere-kubota-werk-steeds-fluks-na-5-500-uur/
2016-11-10 09:47:09
TOYOTA bly bobaas wys jongste motoropname
Toyota Motors Suid-Afrika staan weer uit in die 2016-voertuiggehaltepeiling van Ipsos met altesaam twaalf goue-toekennings – vyf in die afdeling vir passasiersvoertuie en sewe in die afdeling vir ligte handelsvoertuie (LHV). Die Hilux was gewis weer ’n held in die Toyota-stal met die beste gehaltetelling vir die petrol...
http://www.proagri.co.za/toyota-bly-bobaas-wys-jongste-motoropname/
2016-11-15 08:09:01
2017 Hyundai Tucson: Gewilde Koreanse veldryer kry diesel enjin
Hyundai het so pas sy baie gewilde nuwe Tucson modelreeks met twee turbodiesel enjins uitgebrei. Vroeë vanjaar is die nuwe Tucson, ‘n medium grootte es-joe-wee, wat die gewilde IX35 model in Suid-Afrika vervang het, met ‘n 1,6 l turbo-aangejaagde petrolenjin bekendgestel. Die model het intussen die segmentleier in plaa...
http://www.proagri.co.za/2017-hyundai-tucson-gewilde-koreanse-veldryer-kry-diesel-enjin/
2016-11-25 06:43:54
Meer vrugte moet na Sjina uitgevoer word
‘n Samewerkingsooreenkoms om marktoegang vir vrugte tussen Suid-Afrika en Sjina te verseker, is pas onderteken. Willem Bestbier, die adjunk-voorsitter van Vrugte Suid-Afrika en die adjunk-president van die Sjinese Kwarantyn en Inspeksie Vereniging, Wang Xin het die ooreenkoms in Beijing geteken. Sjina bly die land met ...
http://www.proagri.co.za/meer-vrugte-moet-na-sjina-uitgevoer-word/
2016-11-08 14:27:40
Twee plaasaanvalle oor een naweek in die Vrystaat
Vrystaat Landbou (VL) wil weer eens boere aanmoedig om uiters versigtig en paraat te wees soos wat die feesseisoen nader kom, met twee plaasaanvalle wat die naweek in die Vrystaat voorgekom het, een plaasaanval wat voorkom is en munisipale beamptes wat deur boere vasgetrek is nadat hulle vee gesteel het. Volgens die VK...
http://www.proagri.co.za/twee-plaasaanvalle-oor-een-naweek-die-vrystaat/
2016-11-28 15:56:13
Noupoort Merinoklub se beste ooi aangewys
Deur Juan Venter, NWKV Produksie Adviseur: Middelburg Noupoort Jongooi Merinoklub se mees ekonomiese ooitjies is aangewys en groep ooitjies is geïdentifiseer op grond van wolgroei en massa-toename. Kategorieë waarin deelgeneem word, is (per groep ooitjies en individuele ooitjie) beste totale waarde (vleis en wol), hoog...
http://www.proagri.co.za/noupoort-merinoklub-se-beste-ooi-aangewys/
2016-11-21 14:37:11
Verspreider van die maand: Alzu en ProAgri boer saam
Dit is nie net boere wat ProAgri lees nie. Ons Verspreider van die Maand, Shen-Lee Flavell, assistent-depotbestuurder van Alzu, Rayton, sorg ook dat prof Cheryl McCrindle, ’n plaaslike grootdierveearts, haar eksemplaar elke maand kry voordat die boere alles opraap! Prof McCrindle se praktyk, Donkerhoek Veearts, is reg ...
http://www.proagri.co.za/verspreider-van-die-maand-alzu-en-proagri-boer-saam/
2016-11-11 09:04:02
Ranger klop Hilux: Bakkieverkope vir Oktober 2016
Die Ford Ranger se verkope het die Toyota Hilux s’n in Oktober verbygesteek, volgens verkoopsyfers wat deur die Nasionale Vereniging van Voertuigvervaardigers van Suid-Afrika (Naamsa) vrygestel is. Binnelandse verkope van nuwe ligte handelsvoertuie (LHV) wys dat 13 559 eenhede gedurende Oktober verkoop is, wat ‘n ernst...
http://www.proagri.co.za/ranger-klop-hilux-bakkieverkope-vir-oktober-2016/
2016-11-14 08:45:00
Dom Boer se lag vir die dag:
Ek dink ek weet… Klein Marietjie krap oral rond en brom: “Ek wonder waar die hel is my ander skoen…” Pa Dawie bestraf haar onmiddellik: “Waar die hel kom jy aan sulke lelike taal?”
http://www.proagri.co.za/dom-boer-se-lag-vir-die-dag-235/
2016-11-16 08:07:51
Goeie geleentheid vir opleiding in omgewingsverwante beroep
Skoolverlaters wat graag ‘n omgewingsverwante beroep wil volg of nog onseker is oor hulle toekoms, kan gerus by die Academy for Environmental Leadership aanklop. By die instelling word skoolverlaters se lewensvaardighede, kennis, selfvertroue en leierskapeienskappe ontwikkel terwyl hulle werk aan ’n tersiêre kwalifikas...
http://www.proagri.co.za/goeie-geleentheid-vir-opleiding-omgewingsverwante-beroep/
2016-11-14 11:28:57
Renault Captur Sunset Edition
Renault het onlangs sy gewilde Captur sportsnuts-modelreeks uitgebrei met die toevoeging van dieselenjins asook ‘n pragtige Sunset Edition wat as ‘n beperkte weergawe beskikbaar is. Volgens Renault groei verkope in die klein sportnuts segment en is hulle Captur-model waarvan 300 eenhede elke maand nuwe eienaars kry, se...
http://www.proagri.co.za/renault-captur-sunset-edition/
2016-11-18 09:18:46
Dom Boer se lag vir die dag:
Die regte kontakte ‘n Man wat pas uit die hospitaal ontslaan is, gesels met sy twee seuns wat altwee dokters is: “Julle moes net sien watter goeie diens het ek by die hospitaal gekry nadat ek hulle vertel het dat ek twee seuns het wat dokters is.” Seun: “Pa sou nog beter diens gekry het as Pa hulle vertel het dat Pa tw...
http://www.proagri.co.za/dom-boer-se-lag-vir-die-dag-236/
2016-11-17 09:44:07
Dom Boer se lag vir die dag:
Uitgelese geselskap Dawie besluit om sy liewe vrou vir hulle huweliksherdenking na die deftigste, duurste, opstêrsste, mees snobistiese restourant in die stad te neem. Toe die statige kelner met sy swart swaelstertpak die slaai op die tafel neersit, loer ‘n vet, groen ruspe van onder ‘n slaaiblaar na Dawie. Dawie ontbi...
http://www.proagri.co.za/dom-boer-se-lag-vir-die-dag-227/
2016-11-07 09:00:53
Die boer kan alles monitor met FarmTrack
FarmTrack is ‘n eenvoudige maar doeltreffende GPS-kontroletoestel op plaasvoertuie wat boere kan help om altyd in beheer te bly. Johan Pienaar, produksiebestuurder van Sharon Fruit in Swellendam gebruik FarmTrack al vir die afgelope vyf jaar. Hy sê: “’n Mens kan op enige tydstip sien waarheen die trekker op pad is, tee...
http://www.proagri.co.za/die-boer-kan-alles-monitor-met-farmtrack/
2016-11-30 09:07:38
Damvlakke hierdie week
Die gemiddelde damvlakke is hierdie week 0,8% hoër as gevolg van die reën wat verlede week neergestort het en staan nou op 48,7%. Dieselfde tyd verlede jaar was die damvlakke op 63,6%. Alle provinsies behalwe die Oos-en Wes-Kaap weerspieël ‘n toename. Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) sal storms aan die eind...
http://www.proagri.co.za/damvlakke-hierdie-week/
2016-11-17 12:01:48
Agri SA sê regering moet met boere praat oor minimumloon
Agri SA sê die ingewikkelde balans tussen lone en die volhoubaarheid van landbou kan tot werksverliese lei. “Agri SA is van mening dat die arbeidsmag in die landbousektor van kritieke belang is,” sê Neil Hamman, voorsitter van Agri SA se arbeidsbeleid-komitee. Hy het gereageer op die adjunkpresident, Cyril Ramaphosa, s...
http://www.proagri.co.za/agri-sa-se-regering-moet-met-boere-praat-oor-minimumloon/
2016-11-22 08:28:15
Die nuutste oor damvlakke en waterbeperkings
Suid-Afrikaners het rede tot kommer oor die stand van damme en moet te alle tye probeer om water te bespaar. Hierdie week het die Suid-Afrikaanse Weerdiens vir die eerste keer gesê dat bo-normale reënval vir die tydperk November tot Januarie verwag kan word. Dit kan die stand van Suid-Afrika se damme drasties verbeter,...
http://www.proagri.co.za/die-nuutste-oor-damvlakke-en-waterbeperkings/
2016-11-09 16:32:20
Boere en landboukundiges ontvang hoogste erkenning in landbou
Die bestes in die Suid-Afrikaanse landbou is op ’n spoggeleentheid net buite Pretoria deur Landbouskrywers SA aangewys. Allesbeste Boerdery (dr André, Liezel, Edrean en Zander Ernst) was die wenner in die kategorie Boer van die Jaar, Eric Ntlaba is as die beste nuwe toetreder tot die kommersiële landbou bekroon en dr T...
http://www.proagri.co.za/boere-en-landboukundiges-ontvang-hoogste-erkenning-landbou/
2016-11-14 15:22:00
Dom Boer se lag vir die dag:
Nooit reg Pa en die ouer broers werk aan ‘n trekker. Kleinboet wil ook help, maar hulle stoot hom heeltyd weg en sê hy is in die pad. Uiteindelik sê hulle Kleinboet moet eers ouer word voordat hy met sulke werk kan help. Dikbek stap hy weg terwyl hy brom: “Ja, soos julle werk is ek eendag al te oud om te help dan sukke...
http://www.proagri.co.za/dom-boer-se-lag-vir-die-dag-231/
2016-11-11 09:00:01
Wat om te doen as jy in ‘n storm beland?
Die storms, hael en vloede verlede week in Johannesburg en Pretoria, het tot 600 nuwe eise vir skade aan voertuie, huise en geboue by Standard Bank se versekerings-afdeling gelei. Denise Shaw, van Standard Versekering Beperk sê: “Sodra die Suid-Afrikaanse Weerdiens bekend maak dat ernstige storms kan plaasvind, voordat...
http://www.proagri.co.za/wat-om-te-doen-jy-n-storm-beland/
2016-11-16 08:37:14
Dom Boer se lag vir die dag:
Woorde wek… Kaptein Kruidentaal hoor hoe een van die matrose ‘n ander een aansê om die vloer te vee. Hy vlieg die matroos in: “Weet jy niks, jou idioot? Op ‘n skip praat ‘n mens nie van ‘n vloer nie, dit is ‘n dek. Jy praat van bakboord en stuurboord en van die boeg en die agterstewe. As ek weer hoor jy praat op my ski...
http://www.proagri.co.za/dom-boer-se-lag-vir-die-dag-238/
2016-11-20 16:53:20
Kleinskaalse vissers kry meer tyd
http://www.proagri.co.za/kleinskaalse-vissers-kry-meer-tyd/
2016-11-22 11:16:40
Dom Boer se lag vir die dag:
Kwaad, maar propvol begrip Dawietjie aan ‘n maatjie: “Ek sou al lankal van die huis af weggeloop het as my pa my nie so nodig gehad het as ‘n aftrekking vir ‘n korting op sy belastingaanslag nie.”
http://www.proagri.co.za/dom-boer-se-lag-vir-die-dag-241/
2016-11-23 08:08:34
Dom Boer se lag vir die dag:
Probleem Dawie: “Ons het moeilik grootgeword. My pa het tweehonderd koeie gehad en ek en my twee boeties moes hulle elke môre en elke aand melk. Dit was baie moeilik.” Gawie: “Drie klein seuntjies om tweehonderd koeie te melk? Ek stem saam – dit is eintlik amper onmoontlik.” Dawie: “Ja, dit was ‘n swaar tyd vir ons. Ge...
http://www.proagri.co.za/dom-boer-se-lag-vir-die-dag-240/
2016-11-22 07:52:38
Wild kan binnekort by abattoirs geslag word
Goeie nuus vir die wildbedryf is dat wild wat in die veld gejag word, eersdaags na ‘n slagpale geneem kan word om die karkas te laat verwerk. Tot op hede mag geen dier wat in die veld geskiet is na ‘n abattoir geneem word nie. Die minister van Landbou, Senzeni Zokwana, het verlede week aangekondig dat hy die wildsvleis...
http://www.proagri.co.za/wild-kan-binnekort-abattoirs-geslag-word/
2016-11-15 14:27:03
Ons praat oor kruisteling: Pinzgauer-ras
In kommersiële teelstelsels word kruisteling dikwels toegepas. Die sukses van kruisteling hang grootliks af van die genetiese samestelling en meriete van die ouers wat in die program gebruik word. Die waarde van kruisteling lê daarin dat ouerrasse mekaar kan aanvul ten opsigte van die laagoorerfbare eienskappe waarin h...
http://www.proagri.co.za/ons-praat-oor-kruisteling-pinzgauer-ras/
2016-11-10 13:14:02
Dom Boer se lag vir die dag:
Flinkdink Oupa en Ouma stap met hulle jaaroud kleinseun in die park. ‘n Deftige dame stop hulle en koer: “Ag is hy nie die lieflikste, skattigste, pragtigste ding op aarde nie? Hoe oud is hy?” Oupa: “Ek word einde November agt-en-vyftig.”
http://www.proagri.co.za/dom-boer-se-lag-vir-die-dag-228/
2016-11-08 08:06:56
Nasionale Veiling bewys: Brahmanboere belê in die toekoms
“Ek het baie navrae gehad oor die koei en kalf. Die kalf kom uit ’n Ivory-bul uit die stal van V/B8 (V8) Brahmane in Amerika. Ek het die saad ingevoer van daar af en ek is die enigste ou in Suid-Afrika wat die kalf het. Die koei kom uit R10 Brahmane uit, van die R10/67-bul.” So gesels Hannes Liebenberg van SHL Brahmane...
http://www.proagri.co.za/nasionale-veiling-bewys-brahmanboere-bele-die-toekoms/
2016-11-10 13:32:40
Dreigende brandstofkrisis lankal te wagte
Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-ekonoom “Die nuutste bevinding oor die dreigende krisis waarop die brandstofbedryf in Suid-Afrika afstuur was baie lankal te wagte. Die oliemaatskappye wil reeds vir jare nie hulle eie kapitaal aanwend om hulle verouderde raffinaderye op te gradeer nie en verwag dat die regering d...
http://www.proagri.co.za/dreigende-brandstofkrisis-lankal-te-wagte/
2016-11-17 10:03:19
Dom Boer se lag vir die dag:
Vraag en aanbod Dawie spog gereeld by sy vriende in die kroeg met sy slim perd, Poon: “Smôrens vroeg wag Poon vir my voor die deur sodat ek op hom lande toe kan ry. Terwyl ek op die trekker is, keer hy die skape uit die lusernland uit, pas die kalwers op en gaan haal my koffie by die huis. Smiddae keer hy die melkkoeie...
http://www.proagri.co.za/dom-boer-se-lag-vir-die-dag-237/
2016-11-20 16:51:37
Veilige hande stuur Bonnox op sy tweede skof
Afrika bied tallose geleenthede, en die moontlikhede om die landboumark te ontwikkel is onbeperk. Daarom kom vele mense met geesdrif en volharding na hierdie kontinent om hulle lewensideale te verwerklik en om ’n bydrae tot die verbetering van talle boere se lewens te lewer. Volker Harmen Schadewaldt en sy moeder, Hert...
http://www.proagri.co.za/veilige-hande-stuur-bonnox-op-sy-tweede-skof/
2016-11-10 14:32:03
GWK groei aansienlik in die moeilike jaar
Dit is een van die beste finansiële jare nog vir die landboumaatskappy, GWK. Hulle omset het met 11,2% gegroei tot R8,34-miljard. En hulle het ‘n netto-wins van R148-miljoen voor die uitbetaling van dividende vir sy finansiële jaar geëindig op 31 Mei 2016. Dit is ‘n uitmuntende prestasie met die droogte wat hierdie jaa...
http://www.proagri.co.za/gwk-groei-aansienlik-die-moeilike-jaar/
2016-11-15 13:29:02
GSI maak jou graan meer werd
Oom Hendrik Eksteen het reeds 45 jaar gelede die voordele van private graanberging ingesien en vir hom ’n silo uit Frankryk ingevoer. Sy seun, Ian, en skoonseun, Danie Nieuwoudt, wat vandag aan die stuur van Ekland-boerdery buite Marquard staan, het die silo tot onlangs gebruik om mielies vir hulle beeste te berg. Ian ...
http://www.proagri.co.za/gsi-maak-jou-graan-meer-werd/
2016-11-10 11:14:26
Goliat van Gat Pampoenfees 2017
Dit is planttyd vir die groot pampoene. Om deel te neem aan volgende jaar se Goliat van Gat pampoenkweekwedstryd moet die pampoene nou geplant word. Pampoenpitte en inskrywings is beskikbaar by TLU SA se kantoor in Silverton Pretoria teen R50 per pakkie. Saam met die pitte kry jy ook duidelike instruksies opgestel deur...
http://www.proagri.co.za/goliat-van-gat-pampoenfees-2017/
2016-11-07 10:56:52
RPO Voorsitter is veeprodusent van die jaar
GWK, die Suid-Afrikaanse agri-onderneming wat aan boere behoort, het die wenners van sy jaarlikse GWK Ikone aangewys, ‘n viering van die leiers in die landboubedryf. Mnr Koos van der Ryst van die Koopmansfontein-omgewing is as die veeprodusent van die jaar aangewys in erkenning van sy uitstekende boerderypraktyke. Hy h...
http://www.proagri.co.za/rpo-voorsitter-veeprodusent-van-die-jaar/
2016-11-04 16:02:20
35 arrestasies aangeteken tydens blou/witlig operasie
’n Totaal van 35 arrestasies is aangeteken na ’n provinsiale blou/witlig operasie in die Vrystaat op 27 Oktober 2016. Tydens die operasie is 11 boetes ook uitgereik, en verskeie voorvalle van veediefstal en diefstal van koper kabel is in die Clocolan en Excelsior-distrikte voorkom. Boere van Vredefort het ook aangedui ...
http://www.proagri.co.za/35-arrestasies-aangeteken-tydens-blouwitlig-operasie/
2016-11-04 15:06:59
November 2016
Gerugte van reën is soms al wat nodig is om ’n planter die land in te stuur, lyk dit vir my! Met die opvolg van die Weeg en Wen-kompetisie het ek die geleentheid gehad om boere op verskeie plekke in die land te bel, van Winterton tot Lichtenburg, en almal was besig om te plant. Op ’n paar van die plekke het dit selfs a...
http://www.proagri.co.za/proagri-201-november-2016/
2016-11-10 09:01:48
Nuut in Suid-Afrika: Nuwe enjinolie met hoë werkverrigting perfek vir boere
Goeie nuus vir boere is dat Chevron Suid-Afrika ’n nuwe topvlak-dieselenjinolie bekend gestel het wat spesifiek ontwerp is om die werkverrigting van toerusting in die plaaslike mark te optimaliseer en bedryfskoste te verminder. Die nuwe Caltex Delo® 400 MGX SAE 15W-40-olie, wat met ’n gevorderde, rewolusionêre formule ...
http://www.proagri.co.za/nuut-suid-afrika-nuwe-enjinolie-met-hoe-werkverrigting-perfek-vir-boere/
2016-11-10 10:11:20
Miss Eco SA uit Thabazimbi
Dajana Rijetkovic, ‘n inwoner van Thabazimbi, is verlede naweek as Miss Eco South Africa aangewys. Die beoordeling van die finaliste het oor twee aande gestrek en is by die Arto Teater in Pretoria aangebied. Volgens Lenie Pieterse, die nasionale direkteur van Miss Eco South Africa, is heelwat inskrywings van regoor die...
http://www.kwevoel.co.za/2016/11/16/miss-eco-sa-uit-thabazimbi/
2016-11-16 17:18:32
HFM presteer met ATKV Poësiekompetisie
Leerlinge van Hoërskool Frikkie Meyer wat aan die Thabazimbi ATKV Poësiekompetisie deelgeneem het, het uitstekend gevaar. Altesaam ses leerlinge het vir die kompetisie ingeskryf. Die beoordeling van die gedigte is gedoen deur die Woordgilde van Pretoria. In die Junior hoërskoolafdeling het Simoné du Plessis ‘n derde pl...
http://www.kwevoel.co.za/2016/11/22/hfm-presteer-met-atkv-poesiekompetisie/
2016-11-22 15:10:41
KunsteGrot se Hollywood Fliekdag
Die KunsteGrot op Thabazimbi bied op Woensdag 30 November ‘n Hollywood fliekdag aan om die begin van die vakansie met veilige vermaak vir die kinders in te lui. Vir die ouer mense is daar iets vir die aandvertoning. Die spyskaart vir die dag se flieks is as volg: 09:30 – Bee Movie 11:30 – Free Birds 14:00 – Transformer...
http://www.kwevoel.co.za/2016/11/24/kunstegrot-se-hollywood-fliekdag/
2016-11-24 17:44:16
Karate presteerder met skakels in Thabazimbi
Oud Thabazimbi inwoner, Jaco Harding en sy ouers Issa en Willen Harding, loop breë skouers nadat hul kleinseun en sy pa se trots, Colin Harding (11), groot opslae gemaak het in die 10de WMAG. Colin is deel van die Kachi Knights Shorin Ryu Karate Klub in Centurion. Hy het nie net sy ouers (Jaco en Yolanda) maar ook Suid...
http://www.kwevoel.co.za/2016/11/17/karate-presteerder-met-skakels-thabazimbi/
2016-11-17 12:59:12
Beeste en perde sak op myndorp toe
SWARTKLIP – Inwoners van Swartklip moet reeds vir etlike weke lank aanskou hoe beeste en selfs perde tussen die huise en teen die grensdraad, wat die myn-eiendom van die aanliggende plaaslike gemeenskappe skei, van honger en dors vrek vanweë die erge droogte en die gebrek aan voldoende weiding. Die bestuur van Anglo Am...
http://www.kwevoel.co.za/2016/11/06/beeste-en-perde-sak-op-myndorp-toe/
2016-11-06 08:18:19
SANParke: Rondomtalierit in Mei/Junie 2016- Deel twee
Salomi Louw In Mei 2016 wou ek in Weskus Nasionale Park/Langebaan wees vir SANParke ereveldwagters se Algemene Jaarvergadering/Indaba/kursusse. Dis vreeslik ver om te ry vir ‘n week se gebeure, dus is dit die moeite werd om die reis te verleng en ander plekke in so ‘n tog in te sluit. Omdat afstande so groot is, moet j...
http://www.kwevoel.co.za/2016/11/17/sanparke-rondomtalierit-meijunie-2016-deel-twee/
2016-11-17 12:39:51
Hilux SRX maak ‘n Draai in die Gim
Die Toyota Hilux reeks bly maar een van Suid-Afrika se gewildste voertuie, met die nuwe model wat gedurende Februarie vrygestel is waarvan reeds meer as 30 000 eenhede verkoop is. Toyota werk hard daaraan om by die vinnig veranderde tendense ten opsigte van koop patrone en markkragte in die motormark aan te pas en roem...
http://www.kwevoel.co.za/2016/11/22/hilux-srx-maak-n-draai-die-gim/
2016-11-22 05:02:51
Eskom Hoof, Brian Molefe, bedank
Brian Molefe, Hoof Uitvoerende beampte van Eskom, het sy bedanking uit sy pos aangekondig. Dit volg na die bekendmaking van die voormalige Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, se verslag aangaande die vermeende Staatskaping wat verskeie ernstige suspisieuse omstandighede uitgelig het. In die verslag beveel sy aan dat h...
http://www.kwevoel.co.za/2016/11/11/eskom-hoof-brian-molefe-bedank/
2016-11-11 21:13:41
SANParke: Rondomtalierit in Mei/Junie 2016
Salomi Louw In Mei 2016 wou ek in Weskus Nasionale Park/Langebaan wees vir SANParke ereveldwagters se Algemene Jaarvergadering/Indaba/kursusse. Dis vreeslik ver om te ry vir ‘n week se gebeure, dus is dit die moeite werd om die reis te verleng en ander plekke in so ‘n tog in te sluit. Omdat afstande so groot is, moet j...
http://www.kwevoel.co.za/2016/11/01/sanparke-rondomtalierit-meijunie-2016/
2016-11-01 18:21:16
Krieket-Kultuur kom na Thabazimbi
Cricket School of Excellence gaan in 2017 krieket-kultuur na Thabazimbi bring. Groep oefening sal reg deur die jaar op Vrydag middae by Hoërskool Frikkie Meyer plaasvind en sal alle studente ‘n geleentheid gee vir hoë kwaliteit afrigting en om 100% gereed te wees vir 2017 krieketseisoen. Die Cricket School of Excellenc...
http://www.kwevoel.co.za/2016/11/22/krieket-kultuur-kom-na-thabazimbi/
2016-11-22 16:00:14
Staatskaping: DA gaan minister verkla oor Guptas
Die DA sê in ‘n mediaverklaring dat die DA beplan om die minister van Koöperatiewe Regering en Tradisionele Sake, Minister Des van Rooyen by die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, te verkla. Dit volg op die berig in Sondag se Sunday Times dat Van Rooyen die Gupta tuiste in Saxonwold sewe keer besoek het voordat hy...
http://www.kwevoel.co.za/2016/11/01/staatskaping-da-gaan-minister-verkla-oor-guptas/
2016-11-01 21:22:24
Wees verantwoordelik en sê wie is die diewe: Maimane daag die President uit
Die leier van die Demokratiese Alliansie, Mmusi Maimane, het President Jacob Zuma gemaan om op te hou met sy onverantwoordelike gedrag en diegene rapporteer wat hy sê die diewe is wat van die regering steel. Dit volg op die president se opmerking aangaande korrupsie waar hy gesê het: “Hulle sê Zuma steel terwyl hulle s...
http://www.kwevoel.co.za/2016/11/21/wees-verantwoordelik-en-se-wie-die-diewe-maimane-daag-die-president-uit/
2016-11-21 18:04:33
Van Riebeecks het Klassieke Musiektradisie in SA gevestig
Oktober 25, 2016 in Kultuurkroniek http://www.afrikanergeskiedenis.co.za/van-riebeecks-het-klassieke-musiektradisie-in-sa-gevestig/ – respond – Marthinus van Bart (FAK Nuusbrief Nov 1016) Een van die hoogste kultuuruitinge van enige gemeenskap is die uitvoerende kunste, veral musiek. Daarom is dit nie vreemd dat Jan en...
http://www.kwevoel.co.za/2016/11/01/van-riebeecks-het-klassieke-musiektradisie-sa-gevestig/
2016-11-01 21:02:20
Die Obaro Verskaffer van die Jaar aangewys
Obaro het op 21 Oktober 2016 erkenning gegee aan uitsonderlike diens gelewer deur hulle produkverskaffers. Hoë standaarde word gestel aan hierdie verskaffers om te verseker dat die boer met net die beste produk op sy plaas opeindig. Sewe van Obaro se verskaffers is tydens die dag as finaliste benoem, waarna Protek met ...
http://www.kwevoel.co.za/2016/11/17/die-obaro-verskaffer-van-die-jaar-aangewys/
2016-11-17 14:21:27
Obaro vier 2016 met Gholfdag
Obaro, saam met kliënte, aandeelhouers en verskaffers het op 10 November ʼn suksesvolle 2016 tydens die Obaro Gholfdag gevier. Spelers van regoor Obaro se bedieningsgebied het die dag bygewoon en behoorlik hul gholfvaardighede afgewys. Die spanne het nie op hulle laat wag nie en die jolige atmosfeer het bygedra tot die ...
http://www.kwevoel.co.za/2016/11/21/obaro-vier-2016-met-gholfdag/
2016-11-21 12:07:54
Chris Chameleon goed ontvang by KunsteGrot
Chris Chameleon het Saterdagaand weereens bewys hoekom hy so gewild is by die ondersteuners van die KunsteGrot op Thabazimbi. Soos gewoonlik het hy ook verskeie van sy ou treffers gesing op aandrang van sy ondersteuners. Related
http://www.kwevoel.co.za/2016/11/07/chris-chameleon-goed-ontvang-kunstegrot/
2016-11-07 08:45:52